James Brown

James Brown
James Brown in 2001
Agtergrondinligting
GeboortenaamJames Joseph Brown, jr.
Gebore3 Mei 1933
Barnwell, Suid-Carolina
Sterf25 Desember 2006 (op 73)
Atlanta, Georgia
Genres"Soul"
Beroep(e)Musikant
Jare aktief1953–1988, 1991–2006
Webwerfjamesbrown.com

James Brown (3 Mei 193325 Desember 2006) was 'n Amerikaanse musikant, sanger en liedjieskrywer. Hy word as een van die beste soul-sangers nóg beskou en was bekend vir sy opwindende verhoogoptredes. Sy liedjies sluit in Papas Got a Brand New Bag (1965) en Sex Machine (1970). Hy was as The Godfather of Soul bekend.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne